Skip to main content
Kryštof Bernat
My eerste verhaal in 'n lang tyd waar ek my deur Michael Vignola se musiek laat meevoer het. Al my horrorseintjies het dadelik aangeskakel en ek het daarmee weggespring. Dit was seker binne vyf minute klaar. Dis een van daardie oomblikke waar ek, pleks van lank te sit en dink, net die gevoel oor my laat spoel en dit laat uitkom het.